![]() ![]() Hierdie artikel ontleed hoe formele opvattings van die oppergesag van die reg en regsekerheid, pogings om geregtigheid vir gedane historiese onreg te bewrkstellig, kan ondermyn. Hierdie impak word in beide hierdie lande ondersoek, in sowel sy historiese vorm van rassediskriminasie, as die moderne gevolge van die koloniale verlede. Die historiese impak van die Britse Ryk kan vandag nog steeds gevoel word in lande so uiteenlopend soos Australië en Suid-Afrika. Kolonialisme het ’n groot impak op die regstelsels van lande regoor die wêreld gehad. OPSOMMING Kolonialisme, geregtigheid en die oppergesag van die reg: ’n Suider-Afrikaanse en Australiese verhaal ![]() Lecturer in Law, Newcastle Law School, Newcastle University Reader in Law, Lincoln Law School, University of Lincoln Assessor Juris (LMU, Germany), LLM (Stell), LLD (UJ) ![]()
0 Comments
Leave a Reply. |